top of page
WORD DEEL:

 

God se plan van die begin af was dat ons nie lewe alleen probeer leef nie.  Hy het by die skepping van die mens gesê: "Dit is nie goed dat die mens alleen is nie".  Wil jy meer deel word van wat by Dinamus gebeur maar jy is bietjie skrikerig oor wat dit behels of het vrae hieroor?

BEGINPUNT:

Wonder jy oor God, geloof, "lidmaat"-word, en wat nog alles?  BEGINPUNT is 'n agt weke gespreksgroep wat jou die gleentheid bied om antwoorde te kry in 'n veilige en nie-bedreigende omgewing.  In hierdie groep sal jy ervaar wat dit beteken om in lewe te doen saam met ander wat op dieselfde "journey" is as jy...  Indien jy belangstel e-pos ons by admin@dinamus.co.za.

 

 

bottom of page