top of page
DIEN:

 

Ons glo dat wanneer mense kies om te dien, of dit is in die kerk of in die gemeenskap, die impak van daardie diens lewens verander - die lewens van diegene wat gedien word, maar ook diegene wat die diens verrig (en selfs diegene wat sien dat daar mense is wat van hulle tyd gee in diens aan ander).  Is jy in? 

Dit vat meer as 50 vrywilligers om Sondae te laat gebeur.  Is jy bereid om te help?  Ons behoeftes is so verskillend soos die mense wat ons dienste bywoon.  Is jy bereid om te help?  Vind meer uit oor hoe jy betrokke kan raak en mense in ons kerk kan begin dien deur op die e-pos adres te "click" - admin@dinamus.co.za. 

IN DIE KERK:

 

IN DIE GEMEENSKAP:

 

Dinamus is betrokke by verskeie projekte in ons gemeenskap.  Indien jy meer wil weet en êrens wil kies om betrokke te raak e-pos nou - admin@dinamus.co.za.

bottom of page